SOUTHAFRICAFIRM

die Plek venue/Restaurant

Address 526 3rd Rd, Montana, Pretoria, South Africa
Phone +27 83 306 1262
Website www.facebook.com/dieplek
Categories Restaurant
Rating 3.9 13 reviews
Similar companies nearby
Farmhouse Vetkoek — Braam Pretorius St, Magalieskruin, Pretoria, South Africa
Cappuccinos — Shop No. G02 Wonderboom Junction Shopping Centre, Lavender Rd, Annlin, Pretoria, South Africa
Barcelos Wonderboom — 16 Lavender Road Annlin, Pretoria North, South Africa
SAUSAGE SALOONS — Annlin West, Pretoria, South Africa

die Plek venue/Restaurant reviews

13
Sort by: date highest rated lowest rated most helpful
Christiaan
01 February 2024 1:32

I have eaten here 3x, all was great experiences. Just follow the rules. It is there for a reason.

Mollene
12 July 2022 1:29

We had a 85th birthday celebration there, on Sunday, the place was very nice and the buffet was marvelous! A very well planed celebration with well mannered staff! Thank you, "Die Plek"!

Bertus
11 June 2022 9:59

Owner of business is rude with customers. Business only accept cash. Owner of business interrogate you even if you were just visiting to enquire more about this business, then blocks you with his vehicle to prevent you from leaving the premises.

Tracey
23 August 2021 5:44

8 Aug. 2021 Pragtige plek en baie lekker boerekos. Bespreek gerus vir hul heerlike Sondag buffet middagete. Ons sal weer daar gaan eet. Dankie julle outjies

anton
03 August 2021 17:41

Smaaklike boere kos @billike prys. Moet egter aandag gee aan die volgende: siende dat dit winter is, behoort warm borde voorsien te word. Sekere kosse was koud. Warm nageregte moet warm bedien word ongeag die seisoen. Gee hieraan aandag en dan is dit 'n wenner.

Hettie
30 July 2021 3:48

Dit is mooi. Dit is lekker. Dit is gerieflik. Die kos was puik. Die mense baie gesellig en vriendelik. Ons hou besonder baie van die Olifant saal want die kinders het lekker buite gespeel en rond gehardloop en omdat dit n closed gebied is was ons nie bekommerd oor hulle nie. Regtig baie geniet baie dankie.

Annette
02 January 2020 20:38

Jammer om te se dat die laaste 2 keer wat ons kos gaan haal het was die kwaliteit nie goed nie. Woensdag die 9de het ons drie borde gekry. Opgekookte kool en loperige spinasie lyk sleg saam. Dan was die steak stukkies spierwit en taai. Niemand het ge eet nie. Ook het ek Sondag gaan kookkos haal. N stukkie mielie is nie eintlik groente nie en die 2 stukkies aartappel wat ek gekry het kliphard. Die vleis was smaakloos.so weer nue fe eet nie. Dis baie jammer want dit was altyd die moeite werd om te gaan kos haal.

Nicolene
27 July 2019 4:59

Beste diens kos uit die boonste rak goeie gehalte moenie eers praat vd wegneenetes nie totaal en al waarde vir jou geld en meer

Niekie
05 June 2019 13:52

Wat ń heerlike ervaring. Die kuier en kos was van uitstaande gehalte. Dankie "die Plek"

Rina
27 August 2018 0:58

Jul kos was baie lekker en baie dankie dat ons as groep van 30 my verjaardag daar kon kom geniet het dit was heerlik en gesellig.dis beslis aan te beveel! DANKIE.

DH van Wyk
08 August 2018 4:19

Good food at good prices within a nice setting. Do not expect favours and loyalty for patronage from owners.

Dude
22 July 2018 21:27

There is a reason that they have horrible hellopeter reviews. The inexpensive price for their subpar bland food does not make up for the absurdly rude and unprofessional way they treat their customers.

Susan
16 July 2018 4:44

We enjoyed father's day lunch at Die Plek. The food was an absolute Boerekos feast. A great variety, tasty and tasty looking too. Friendly, hands-on service by the owners. Great value for money. The tables also looked lovely. The parking is secure, and the gardens are lovely.
Book and pay in advance. No waiters tips, take your own coolerbox and safe lots of money that way.

Add review